Afrikaans
English
Your Image

Welkom by Hoërskool Punt

SKOOL VAN VOORKEUR

Sedert 1921 is Hoërskool Punt bekend as een van die leidende tweetalige hoërskole in die omgewing. Ons is daartoe verbind om positiewe bydraes te lewer tot elke leerder se akademiese en persoonlike ontwikkeling.

Hoërskool Punt is trots om die skool met die mooiste seeuitsig in die land te wees! Ons is ’n dinamiese, geselskaplike onderwysorganisasie waar elke individu sy of haar unieke potensiaal met trots kan uitleef.

Soek aan vir 2025 deur op die knoppie hier langs aan te druk
Image 1

70+

Onderwysers

Image 2

1000+

Totale Studente

Image 3

30+

Skoolfasiliteite

Image 4

40

Klaskamers

Image

Die plek om te wees!

DIE SKOOL VANDAG

Hoërskool Punt is beslis die skool met die mooiste uitsig in die land. Die see uitsig is ongelooflik en personeel en leerders is bevoorreg om daagliks hierna te kan kyk.

Daar is tans 1294 leerders met 5 Afrikaans en 2 Engelse klasse in elke graad. Ons skool het sterk waardes waarvolgens ons daagliks handel en leerders word volgens Christelike lewensbeginsels opgevoed.

Video Cover
YouTube Logo
Image

VLR – DIE HART VAN LEIERSKAP

Ons Verteenwoordigende Leiersraad (VRL) is die trotse stem van Hoërskool Punt se leerders. Hierdie leiers speel ’n sleutelrol in die bevordering van skoolgees, die bou van samewerking, en die uitlewing van ons skool se waardes.

Wil jy meer weet oor ons VRL? Klik op die knoppie hier langs aan om meer inligting oor die 2025 VRL te kry:

SKOOLKALENDER 2025

Bly op hoogte van al Hoërskool Punt se belangrike datums en aktiwiteite vir 2025. Ons kalender bevat alles van sport- en kultuuraande tot eksamendatums en spesiale geleenthede.

Icon

Ontvang intydse inligting vanaf HOËRSKOOL PUNT deur die D6 App te installeer!

Left Image
Right Image