Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

At every sport practice (Tueadays and Thursdays) we have a qualified, adult paramedic on duty. Sport injuries are evaluated and treated at the sport fields. Serious injuries are reffered to a doctor or hospital.

Our medical services at matches are regarded as the best in the South Cape. A qualified paramedic, together with some first aiders, is on duty at every field. A doctor is also available at the sport fields, in the medical room. An ambulance is always on standby at the stadium or within 5 minutes from the sport fields. Rugby coaches carry Boksmart cards which enable them to summon an emergency helicopter and to arrange for specialized treatment in case of a serious injury.

Die leerders wat belangstel in noodhulp woon gereeld kursusse by om hulle kwalifikasies te verbeter. Sommige van hulle doen ook gereeld diens by die plaaslike ambulansdienste. Ons is baie trots op hierdie leerders. Baie van hulle beplan om eendag 'n loopbaan te maak van hierdie belangstelling.

23 Seniors het onlangs almal 'n vlak 3 - noodhulpkursus voltooi onder die wakende oog van paramedici, André van der Nest (regs knielend) en Leon Jakobs (regs staande)

Noodhulp

Hoërskool Punt se Noodhulpspan bedank graag vir Signworx vir die baadjies wat hulle dra as beamptes.

PUNT LEERDERS VOLTOOI ER24 NOODHULPKU​RSUS

Agter: Marilu Rademan, Riandi Vermeuelen, Bernadetet Baker, Saskia Ferreira, Alexa George, Suné de Swardt, Kobus Maree, Chad Chippe, Sheldon Lombard, Zen-Marié Zwiegelaar
Voor: Jo-Anne Cloete, Anké van Zyl, Charné van der Westhuizen, Mercia van der Mescht, Marlene Fouche (ER24 Opledidngskoordineerder), Meiiliska Nortje, Guiletté Stapelberg en Tarryn Abrahams het almal 'n Noodhulp Kursus by ER24 voltooi.