Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

AANSOEKVORMS - APPLICATION FORMS

Laai 'n aansoekvorm vir u skool se rugby, netbal & hokkiespanne hier af.

Download an application form for your rugby, netball & hockey teams here.

AANSOEKVORM VIR SPORTWEEK 2018

PROGRAM: 2018 AJ SPORTWEEK

2018 PROGRAM

RUGBY: AFRIGTERS VIR 2018 SPORTSKOOL

Baie dankie aan al die rugbyafrigters wat by die 2017  AJ Sportweek betrokke was.

Dieselfde afrigters is ook by die 2018 sportweek betrokke en daar word tans ook met Matthew Proudfoot onderhandel.


Agter: Johan Kapp en Henry Grimes
Voor: Rynhardt van As, Jeandre Blom, Charl Marais en Braam van Straaten

NETBAL: AFRIGTER VIR 2018 SPORTWEEK

 Vanes-Mari du Toit is weer bevestig as afrigter by die Netbalvir die Arthur Johnson Sportweek 2018.

2017 ARTHUR JOHNSON SPANNE

Baie geluk aan die volgende Punt-leerders wat in die onderskeie Arthur Johnson Sportweek-spanne ingesluit is.

Rugby:  Duncan Hamilton
Hokkie: Lehandri Marais, Jean-Dre Nel, JG Oosthuizen, Wayden Petersen en Taegan van Niekerk
Netbal: Tarryn Burger, Elrize Moolman, Winona Huisamen, Anja Schwim, Zani Fourie en Juanic Alberts.

Vlnr agter:  JG OOSTHUIZEN, TEAGAN VAN NIEKERK, JEAN-DRE NEL, WAYDEN PETERSEN, DUNCAN HAMILTON
Middel     :  TARRYN BURGER, JUANIC ALBERTS,ELRIZE MOOLMAN
Voor       :   LEHANDRI MARAIS, ZANI FOURIE, ANJA SCHWIM EN WINONA HUISAMEN

2017

PUNT SPORTMANNE EN SPORTVROUE TYDENS 2017 SPORTWEEK

2017 DEELNEMENDE SKOLE

 

           SKOOL

DORP

RUGBY

HOKKIE

S/D

NETBAL

1

HS Adamantia

Kimberley

Rugby

Hokkie -D

Netbal

2

HS Ben Viljoen

Groblersdal

Rugby

 

Netbal

3

HS Bredasdorp

Bredasdorp

 

Hokkie-S

 

4

HS Calvinia

Calvinia

Rugby

 

 

5

HS Charlie Hofmeyr

Ceres

 

A+B Hokkie -Dogters

A+B Hokkie

-Seuns

 

 

Netbal

6

HS Cradock

Cradock

Rugby

Hokkie -S

Hokkie-D

 

7

Curro Langebaan

Langebaan

Rugby

Hokkie-S

Hokkie-D

Netbal

8

HS DF Malan

Bellville

 

 

Netbal

9

HS Douglas

Douglas

Rugby

 

Netbal

10

HS Driehoek

Vanderbijlpark

 

Hokkie-S

Hokkie-D

 

11

Elnatan Privaatskool

Stampriet

Namibie

Rugby

 

 

12

HS Frikkie Meyer

Thabazimbi

Rugby

 

 

13

HS Ferdinand Postma

Potchefstroom

Rugby

 

Netbal

14

Glenwood House

George

Rugby 0/14

 

 

15

HS Hangklip

Queenstown

Rugby

Hokkie -D

Netbal

16

HS Hartswater

Hartswater

Rugby

Hokkie-D

Netbal

17

HS Kirkwood

Kirkwood

 

Hokkie-D

Netbal

18

HS Klerksdorp

Klerksdorp

Rugby

 

 

19

Landbou

Hendrik Potgieter

Reddersburg

Rugby A

Rugby B

 

 

 

20

 

HS Labori

 

Paarl

 

Rugby

Hokkie-S

Hokkie-D

 

Netbal

21

Landboudal

Jacobsdal

 

Hokkie-D

 

22

HS Lydenburg

Lydenburg MP

 

 

Netbal

23

Melkbosstrand

High School

Melkbosstrand

Rugby 0/19

Rugby 0/14

Hokkie-S

Hokkie-D

Netbal

24

HS Montagu

Montagu

 

Hokkie-S

Netbal

25

HS Punt

Mosselbaai

Rugby 0/19

Rugby 0/14

Hokkie-S

Hokkie-D

A&B

Netbal

26

HS Schoonspruit

Klerksdorp

Rugby

 

Netbal

27

HS Stella

Stella

Rugby

 

Netbal

28

HS Strand

Strand

 

 

Netbal

29

HS Swellendam

Swellendam

 

Hokkie-S

Hokkie-D

 

30

HS Vryburg

Vryburg

Rugby A

Rugby B

Hokkie-S

Hokkie-D

Netbal

A en B

31

HS Zastron

Zastron

 

Hokkie-D

 

32

HS Olympia Skool

George

Rugby

 

 

33

HS Sao Bras

Mosselbaai

Rugby0/14

 

 

SPORTSKOOL WEEREENS 'N GROOT SUKSES

Vanaf 18 Maart tot 23 Maart 2016 was die 5de Arthur Johnson Sportweek deur HS Punt.
Hier was 31 skole met 66 Sportspanne.
0/19 Rugby  - 18 spanne
0/14 Rugby -    4 spanne
Hokkie dogters - 15 spanne
Hokkie seuns - 7 spanne
Netbal - 22 spanne.
Die rugby was afgerig deur Braam van Straaten en mede-afrigters.
Die Netbal deur Reg Sharp en mede-afrigters
Die Hokkie deur Sam Henery en mede-afrigters.
Die skole het ons verseker van 'n genotvolle tyd in Mosselbaai en die week het by elk 'n goeie spangee opgehou en met wonderlike herinneringe.
Ons beoog die 6de Arthur Johnson Sportweek deur HS Punt van 31 Maart tot 5 April 2017.

2016

Kontak die organiseerders

Name: (required)
Surname: (required)
Tel:
Cell:
Email: (required)
Fax:
Enquiry:
Verification: