Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

Prysuitdeling 2015

Meer inligting oor Jurie Zietsman: Sy prestasies behaal:

 

1.     Beste prestasie in Afrikaans Huistaal                                                      94%

Ontvang die Sanlam Beker vir beste prestasie in Afrikaans Huistaal

2.     Beste prestasie in Engels Eerste Addisionele taal                                   89%

3.     Beste prestasie in Fisiese wetenskap                                                     92%

Deel die Van Nierop trofee vir beste prestasie in Fisiese Wetenskap

4.     Beste prestasie in Gevorderde Wiskunde                                                85%

Ontvang die Hermana Booyens Aansporingsbeurs van R1 000 vir Gevorderde Wiskunde

5.     Beste prestasie in Ekonomie                                                                  96%

Ontvang die ENB Trofee vir beste prestasie in Ekonomie

6.     Beste prestasie in Rekeningkunde                                                          92%

Ontvang die Sakekamer Trofee vir Handelsvakke vir die beste gemiddelde prestasie in Ekonomie en Rekeningkunde

7.     Ontvang die Johan de Vries Trofee vir die hoogste gemiddelde akademiese prestasie

8.     Ontvang die Dux trofee vir Akademiese prestasie: eerste klasposisie     92,75%

9.     Ontvang R2 000 geborg deur Mnr Basson Piek van Rauch Gertenbach

Ontvang ‘n verder geskenkbewys van R4 500

10.  Jurie ontvang ook Spesiale Ere-kleure. Hy het van Gr 9 vier opeenvolgende jare ‘n gemiddelde % van 90% en meer behaal en het elke jaar akademiese kleure verwerf.

 

Die dame wat die pryse oorhandig het is Me R.Smith (Kringbestuurder)


Shannon Munn ATKV Afrikaans EAT Olimpiade: 9e in Wes-Kaap

Jakobus Smit Sportman en mees veelsydige sportman van die jaar

Francois Maartens Rugbyspeler van die jaar

Kazimiera Luterek (regs op foto) JA Muller-beker vir Tweetaligheid deur die taalbondeksamen bepaal

Shannon Munn Ria Kriek-toekenning aan ‘n dogter wat in matriek met buitengewone talente dit aangewend het tot voordeel van die skool.

Jané van Zyl Ex Altis in Altiora-toekenning word toegeken aan ‘n leerder wat regdeur haar skoolloopbaan deur haar doen en late die skool se leuse uitgeleef het

Chanté Hoffeldt Sportvrou asook Netbalspeler van die jaar

Renata Booyens Voortrekker-erepenning en oorkonde vir Veelsydigheid op Kultuurgebied

Mareli Schoeman (Gr 9: 92,18%), Nina Steyn (Gr 8: 92,65%), Jurie Zietsman (Gr 12: 92,75%), Loumari Muller (Gr 10: 93,20%), Catharina Jacobs (gr 11: 88.65%)

Wayne Cameron en Errin-Mari Els Huis Pepler Hoofleiers 2016

Renata Booyens en Mariska Marais Hoof- en Onderhoofdogter 2016

Lemar Meyer en FC Brand Hoof- en Onderhoofseun 2016

Jurie Zietsman Dux-leerder 2015

Renata Booyens en Mariska Marais Hoof- en Onderhoofdogter 2016

Lemar Meyer en FC Brand Hoof- en Onderhoofseun 2016

Renata Booyens en Lemar Meyer Hoofseun en Hoofdogter 2016