Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

Welkom

Point High School is an established institution which has been serving the community of Mossel Bay since 1910 and which strives to educate the child as an entity.  The school is a public school. The Western Cape Education Department determines the norms and requirements regarding tuition. On a local level the interests of the parents are promoted by a Governing Body of which the majority of the members are elected by parents from their own ranks.

Die skool het ‘n toegewyde, entoesiastiese en goed gekwalifiseerde onderwys korps.  Die skool word gehuisves in ‘n moderne gebou en het beslis die mooiste uitsig in die land.

Apart from the usual activities there are frequent sport tours, leadership camps and educational trips. An active and dynamic Parent-Teacher Association makes valuable contributions towards numerous projects of the school.

Punt Hoërskool is een van die mees geïntegreerde skole  in die Suid-Kaap.  Aangesien ons leerders uit ‘n verskeidenheid van kulture en tale akkomodeer berei Punt skool leerders op ‘n unieke manier voor vir die uitdagings en geleenthede wat Suid-Afrika tans sy burgers bied.  Ons is trots op oudleerders soos Dieter Voigt (Voormalige mnr Suid-Afrika), Gift Gwe (naaswenner van die Idols kompitisie), Gerrie Pretorius (bekende Afrikaanse sanger) en vele meer wat Punt se naam hoog hou.