Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

HoŽrskool Punt Gasteboek

Laat gerus 'n boodskap oor ons skool.

 
 
   
  Posted at: 2014-02-04 - 20:29:57
From: Pretoria
 Eugene Groeneveld says:
    Ek het in 1970 saam met Mnr Pauw klaargemaak, en toe hy ons die dag in die saal groet was daar trane in almal se oe. Ek onthou nog sy woorde "Daar sal nooit weer n matriekklas soos julle wees nie" en ek glo nie daar was ooit nie. Ons was loshande seker die stoutste, maar mees lojale leerlinge en al mag ek en oorlede Chris Uys nie sangklas bygewoon het nie, het ons ekstra wiskunde lesse ons goeie punte besorg. Voorspoed vir almal wat nou nog daar sit, hopelik nie meer van die wat saam met my was nie!
 
 
   
  Posted at: 2013-08-09 - 16:37:59
From: Shaoxing, China
 Johan Frylinck says:
    Hello, I was a Vis at Point High School between 2007-2011. I must say I am grateful for Miss Michell my old English teacher. She was the inspiration behind my journey in Thailand and now China. Kind greetings from Shaoxing, China.
 
 
   
  Posted at: 2013-08-09 - 08:42:47
From: Potchefstroom
 flippie says:
    Visse.. VISSE....VISSSSEEE..!!! As 2012 se hoofseun is ek so trots om te sien hoe die skool besig is om van hoog na hoŽr te beweeg elke jaar. Al die personeel kan trots voel. En vir al die leerders... Hou aan al die VISSE trots maak. Vriendlike groete Flippie Schutte. (MATRIEKS '12 WAS GR8*)
 
 
   
  Posted at: 2013-01-18 - 09:00:36
From: Hartswater
 Monica Visser-Bedeker says:
    Punt visse se naam loop tot hoog hier in die Noord-Kaap! Sommer trots op al die visse se mooi prestasies!
 
 
   
  Posted at: 2012-11-11 - 21:09:39
From: Grahamstown
 Alan de Jager says:
    Thanks for keeping us informed. School is clearly in great shape and in good hands. Please keep up the excellent results. Matric 1986
 
 
   
  Posted at: 2012-02-15 - 14:36:42
From: nelspruit,mpumalanga
 Willem Aspeling says:
    Been the Best time in my life....although I did not realise it then Matrix 1993
 
 
   
  Posted at: 2011-10-26 - 16:19:27
From: Cape Town
 jUANITA kRIEL says:
    Halo daar, ek was 'n Vissie in 1988 Matriek. As daar nog enige van daai jaar se mense hier rond is mail my, asb. Tata
 
 
   
  Posted at: 2011-05-25 - 16:21:46
From: Kaapstad
 Johannes Terblanche says:
    Baie geluk aan die eerste span met julle oorwinning teen die Kwaggas.Hou so aan. Johannes Terblanche Matriek & Eerte span 1998
 
 
   
  Posted at: 2011-05-25 - 10:26:15
From: Kroonstad
 Martie Kuhn says:
    Ons trek einde van die maand Mosselbaai toe. Klaar besluit om my kind by julle in te skryf
 
 
   
  Posted at: 2011-05-22 - 20:45:19
From: Conway, AR
 Johan Swanepoel says:
    Geluk aan die 1ste rugby span. Dit was tyd om die Kwaggas suur huistoe te stuur!!! Mooi gespeel
 
 
   
  Posted at: 2011-02-24 - 22:07:15
From: Saldanha Militere Akedemie
 Herman Warden says:
    Geluk aan al die matrieks van 2010, sterkte met die pad vorentoe en julle besluite itv loopbane. Ek is bly om te sien al die veranderinge wat plaas gevind het in die skool. Die webtuiste lyk baie spogirig en is uitstekend aangesien die matrieks nou in kontak kan bly met mekaar. sterkte aan alle matrieks van 2011, geniet julle tyd in die skool en mag julle dit nooit vergeet nie! Groete Lt H. Warden Militere Akedemie Saldanha Matriek 2004
 
 
   
  Posted at: 2011-02-23 - 00:54:24
From: Potchefstroom
 Keenan Moses says:
    Sterkte aan elke VIS met die jaar wat voorle. Mag ons Hemelse Vader die skool nog groter hoogtes laat bereik. Ex Altis in Altiora
 
 
   
  Posted at: 2011-02-18 - 14:08:10
From: George
 Irene Marx says:
    Dis 'n voorreg om Janine Marx in die puik skool te kon inskryf. Baie sterkte aan die personeel en kinders
 
 
   
  Posted at: 2011-02-01 - 14:03:05
From: Stellenbosch
 Liezel Matthee says:
    Beste Visse!!!Ek is ongelooflik trots op my skool (matriek 1991)!!! Julle matriek uitslae is TOPS!!!!! Liezel Matthee (nee Van Rooyen) Senior Sekretaresse vir Adjunk Registrateur Univ. Stellenbosch
 
 
   
  Posted at: 2011-02-01 - 13:19:31
From: Mossel Bay
 Nwabisa Moyikwa says:
    MATRIC 2010 YOU'VE MADE US PROUD!! WELL DONE 2 YOU ALL WISHING YOU ALL THE BEST FOR THE FUTURE.
 
 
   
  Posted at: 2011-01-24 - 05:39:09
From: Conway, AR
 Johan Swanepoel says:
    Sterkte Visse vir 2011! Maak ons almal trots
 
 
   
  Posted at: 2011-01-16 - 21:44:18
From: Mossel Bay
 Andre en Sue Swart says:
    Congratulations on your fantastic matric results. Good luck for this year
 
 
   
  Posted at: 2010-10-13 - 16:31:16
 Sister D Harris says:
    Dear Sir I am one of the Nursing Sisters who attended a clinic held by the blood bank on Monday, 11th October I would like to let you know that I really enjoyed your pupils. They are a fine bunch of people, full of energy and showed us all a great deal of respect. I left your school, encouraged and hopeful for the future. These young people showed so much potential. You and your staff can stand proud. Yours Sincerely Sister D Harris
 
 
   
  Posted at: 2010-10-06 - 08:59:33
From: Potchefstroom
 Zaan Strydom says:
    Beste Visse! Baie geluk met 'n pragtige webblad! Ons Alumni kan nie wag om te sien wat julle nog met die blad gaan doen nie. Dis is visueel en informatief uitstekend! Baie sterkte aan die Matrieks '10 vir die laaste hekkie voor die "grootmenswÍreld" en voorspoed met julle planne vir die toekoms. Ex Altis in Altiora In Aeternum! Zaan Strydom Hoofseun '97
 
Name: (required)
Email: (required)
Location:
Entry:
Verification: