Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

2017 PUNT VS KNYSNA

Die eerste seunsspan wen 4 -2 en die dogtersspan wen 5 - 1 teen Knysna.

 

Fasiliteite

Punt het 5 tennisbane.

Al 5 bane is in 2011/2012 oorgedoen en ons twee boonste bane word ook vir netbal gebruik in die winterseisoen.

Ons bane word byna daagliks gebruik deur privaat afrigters asook naweke vir toernooie, rondomtalies en ander klubwedstryde.

Die fooie vir die gebruik van die bane vir toernooie en enige ander wedstryde buite skoolverband in R250.00 per dag vir 2013. Skakel 083 295 5865 om besprekings te doen.

Tennis liga

2013 / 2014 se liga inligting sal binnekort hier verskyn

 

Nuwe spelers wat graag in een van die spanne wil speel of huidige spelers wat hul posisie op die ranglys wil verbeter, MOET die bestaande span speler uitdaag. Daar word dan 'n wedstryd uit 3 stelle gespeel. Indien die uitdager die bestaande spanspeler sou wen, skuif hy/sy in die gedaagde speler se plek in en die verloorder skuif een plek af op die ranglys.

Slegs span spelers oefen op bogenoemde tye aangesien ons bane beperk is. Spelers moet dus sorg dat hulle hulself in ‘n span indaag.