Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

SWEM: Izaan Hough het gedurende Maart 2017 aan die Vlak 3 Swem Streekskampioenskappe in Port Elizabeth deelgeneem. Sy verower goud in die 50m vryslag, 2 silwer en n brons medalje tydens die kampioenskappe