Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

MUURBAL 2017

WG Strauss, wie reeds verkies is tot die SWD o/19-span, is nou ook opgeneem in die SA 0/19 Platteland muurbalspan. Hy gaan van 1 – 5 Julie 2017 aan die SA 0/19 Interprovinsiale muurbalkampioenskappe in Kaapstad deelneem.

SWD O/19A MUURBALSPAN

WG Strauss (o/19A) verteenwoordig die SWD tydens die SA Platteland Muurbalkampioenskappe. Hierdie toernooi word vanaf 27 April tot 1 Mei 2017 in Bloemfontein gehou.

 

PUNT-MUURBAL vs OAKDALE 2017

Punt se eerste muurbalspan het op 31 Mei 2017 vir Oakdale 7-5 gewen. Punt wen ook die 2de span van Oakdale, wat ook in die A-liga speel, met 8-4.

PUNT MUURBAL BLINK UIT

In 2015 het HS Punt se A- en B-liga muurbalspanne die SWD-liga oortuigend gewen.

Die A-liga is vlnr Connor Pistorius, FC Brand en Jakobus Smit.                               (afwesig Christo van Rensburg)     FOTO 9582

Die B-liga is vlnr Werner van Rensburg, WG Strauss, Craig Streuderst en       Wessel van Graan    FOTO 9579

Baie geluk met hierdie 2 spanne se skitterende prestasies!