Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

2017 CRAVENWEEK: SWD SPELER VAN DIE WEDSTRYD

Joshua Hermanus

PUNT PROVINSIALE RUGBYSPANNE

Punt het vanjaar 2 provinsiale rugbyspelers in die onderskeie spanne:

Joshua Hermanus:  o/18 Cravenweekspan
Sydney Volkwyn:  o/18 Akademieweek

Foto vlnr:  Joshua Hermanus en Sydney Volkwyn

HSP RUGBY: APRIL 2017

Punt Rugby:   H/S Punt se rugbyspanne het gedurende die vakansie aan verskeie toernooie deelgeneem:

Arthur Johnson Sportweek in Mosselbaai: 

o/14A en o/19A wen al hul wedstryde.  o/19A wen H/S Schoonspruit 19-5, H/S Hangklip 13-12 en H/S Ben Viljoen 20-17.  o/14A wen H/S Melkbosstrand 36-0, Glenwood 40-0 en Sea Vuna 20-19.

Southern Cape Tours Tournament in George: 

o/15A speel teen Paarl Boys High, H/S Hopefield en H/S DF Malan.  Hulle verloor ongelukkig al drie hul wedstryde.  o/16A wen teen Wagpos Landbouskool en H/S DF Malan.  Hulle verloor ongelukkig teen Paarl Boys High.

FOTO AANGEHEG:  PUNT O/19A-RUGBYSPAN

Agter vlnr:  Marais Pelser (afrigter), Duncan Hamilton, Frikkie Potgieter, Alhein van Zyl, Zander Becker, Jarryd Frans, Brendon Botha,  Calvin Bezuidenhout, Warden Briesies, AJ Kruger, Reinhardt Jacobs, Sydney Volkwyn, Kurt Briesies, Dewald de Lange (afrigter),Andre Basson, Dean Prinsloo, Gustav Steinhoble (afrigter).

Middel:  Maurice Bernardo, Armando Wienand, Brintley Theys, Liam Carolissen, Lwazi Mpata, Joshua Hermanus, A-Jay Mondo, Hanro Marais, FaganTerblanche.

Voor:  Renaldo Adams en Dewald Potgieter.

2017 OEFEN TYE

OEFENTYE 2017

2017 WEDSTRYDE

RUGBYBEPALINGS 2017

HoŽrskool Punt : SWD Leerders

RUGBY:         v.l.n.r.    Robert Pace, Warden Briesies, Rynhardt Stears

2017 Provisional SWD President XV teams

The following Point learners are included in the 2017 PROVISIONAL SWD President XV teams:

SWD PRESIDENT u/18 XV:
Zander Bekker, Sydney Volkwyn, Frikkie Potgieter, Warden Briesies and Fagan Terblanche.

SWD PRESIDENT u/16 XV:
Emile Weder and Wallie Roux

Photos attached:
u/18
back: Frikkie Potgieter, Sydney Volkwyn
front: Warden Briesies, Fagan Terblanche
absent: Zander Bekker
u/16
Emile Weder and Wallie Roux
The final team will be announced on 25 March 2017.

 

PUNT 0/16A trap OUTENIQUA 0/16A

Baie baie geluk aan die 0/16A rugby span wat die afgelope naweek Hoerskool Outeniqua se 0/16A span in n taai wedstryd 19-17 geklop het.

Ons is baie trots op julle en die pragtige uitslag!