Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

EKSPO: DEPT WATERWESE 2017

Twee  van HSP se leerders, Francois Gerber en Shania Fincham het op 6 Mei 2017, in Kaapstad, aan die  Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo deelgeneem.

 Vanjaar se tema het gehandel oor die effek van verskillende tipes water-filtreersisteme op plante. Daarvan kan ook afgelei word dat dit dieselfde effek op die mens sal he.

Ons leerders, onder leiding van Me. Hurford (onderwyseres),  het n puik tweedeplek in die Wes-Kaap verower.

Foto:  Francois Gerber, Shania Fincham en Me. Hurford.

EKSPO 2017

Twee van H/Skool Punt se leerders, Francois Gerber en Shania Fincham, neem vanjaar aan die Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo op 6 Mei 2017 deel.
Vanjaar se tema handel oor die effek van verskillende tipes water-filtreersisteme op plante. Daarvan kan ook afgelei word dat dit dieselfde effek op die mens sal he.
Die publiek kan hierdie leerders help deur vraelyste te voltooi. Hierdie vraelys kan gevind word by:

https://freeonlinesurveys.com/s/ETEuYTji