Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

Huis Pepler en sy inwoners


Wynonia en Heide ontspan lekker onder die boom.

Loumari Muller se koshuis kos is TOPS!

Berna, Kesia en Michelle! Beste vriendinne ooit!

Koshuis matrone altyd reg met iets te ete en goeie raad.

Lekker ontspan in tuin!!

Gorries maak sommer vinnig vriende

Sappie in die hand word vriendskappe gebou

Shaun, Marchant, Aljon en Breyton

Altyd tyd vir grappie of twee

Koshuispersoneel met glimlag en kossies

Tanya van der Linde wag in spanning vir ete

Mnr Pelser se hond hou wag net een per man

Huis Peppie ROCK!

Braaityd so aan die einde van die jaar

Ons groet vanjaar ons huidige koshuisvader Mnr Marais Pelser. Die koshuis het lekker vir oulaas saam gebraai en gekuier.


Wynonia Oosthuizen altyd reg met daardie glimlag

Ons eie Springbokke Wallie, Martley en die manne

Ons eie vier niggies

Tannie Elzaan altyd reg met wyse raad en hulp!

Mmmmm tjopies op sy beste van die kole

Een gelukkig Huis Pepler gesin

Totsiens Mnr Pelser

Ons speel "Touchies" en braai

Op die voor aand van ons skool se interhuis atletiek hou Huis Peppie n kompetisie van sy eie!


Jeanette Arendse hardloop kringe om haar teenstanders

Loumari, Monique, Amanda en Tania reg vir aksie

Mnre van Niekerk, Rossouw, D'Elboux en Botha vat die manne aan

Die meisie reg om spiere te kyk want ons weet niks van rugby

Michelle Muller help die Graad 8 manne met haar spoed en vaardighede

Mnr Botha die koshuisvader word gewys hoe mens duik.

Die ernstige speler! Ons is hier om te wen!

Ons dogters wenspan

Aljon en sy manne vat toe die seuns beker

Kyk hoe lekker tot die adjunkhoof het kom kuier

Koshuis kinders. Ons is altyd honger

Huis Peppie se onnie familie

Ons is trots deel van Huis Peppie te wees

Dodgeball kampioene is gebore

Huis Pepler ontspan lekker op die vooraand van interhuis atletiek met DODGEBALL en Mnr Botha se befaamde burgers!