Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

Dienspersoneel 2016

Huis Pepler beskik oor vriendelik en toegewyde personeel wat graag vir die leerders die ekstra myl stap.


Mnr Lance van Niekerk

Me Marita de Lange

Mnr Quinton D Elboux

Me Liane Jansen

Koshuisbestuur

Huis Pepler se daaglikse funksionering is in die bekwame hande van ons Matrone Mev Elzaan Swanepoel en Mnr Rudolf Botha die superintendent.


Mev Elzaan Swanepoel - Matrone

Mnr Rudolf Botha - Superintendent

Koshuispersoneel

Geen koshuis sal kan funksioneer sonder hardwerkende en toegewyde ondersteuningspersoneel nie. Hier by Huis Pepler is dit geen uitsondering met jare se ervaring wat hier verteenwoordig word is die koshuis binne en buite altyd baie netjies en skoon en die kos altyd watertand lekker.


Me Saar Janse

Me Morne Briessies

Me Susan Saayman

Me Lucinda Williams

Mev Alet Badenhorst