Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

Die koshuis sien toe dat:

  1. U kind se studietye nagekom word en hy homself of sy haarself akademies toerus vir skool elke dag.
  2. U kind elke dag netjies skool toe gaan en dat hul kamers skoon en netjie is.
  3. U kind leer om met ander leerders saam te leef en goeie kommunikasie vaardighede aanleer.
  4. Ons elke oomblik van die dag kontrole het oor u kind en presies weet waar hy of sy hulself bevind.
  5. U kind se verantwoordelikheid ontwikkel word.
  6. U kind dissipline aanleer in hulle dag tot dag bestaan.
  7. U kind se karakter ontwikkel word deur positiewe interaksies met mede leerders in die koshuis.