Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

STARLITE AVIATION BORG RUGBY EERSTESPAN

Baie dankie aan Starlite Aviation wat ons 1ste rugbyspan se wit trui, hoodies en broekies borg.  Punt-rugby waardeer u betrokkenheid by ons skool.

HARCOURTS

Harcourts borg ons Rugby-afrigters met hempde en baadjies.  n Baie groot dankie vanaf Punt-rugby.

TOYOTA MOSSELBAAI

Mnr Bester (Skoolhoof) by die Toyota wat deur Toyota Mosselbaai aan HSP beskikbaar gestel is vir gebruik deur die skool tot aan die einde van die jaar.  n Baie baie groot dankie aan Toyota Mosselbaai! Jul belangstelling en lojaliteit jeens H/Skool Punt word opreg waardeer.
Please send a photo to Mossel Bay Toyota (on their facebook page) whenever you see the car! There is a special bonus for PHS for photos of "sightings".
Help ons asb deur elke moontlike "sighting" af te neem en dit op Toyota Mosselbaai se fb page te share.
BAIE DANKIE TOYOTA MOSSELBAAI

 

SEESIG MOTORS

Mnr Jacques Mostert (verkoopskonsultant en trotse Punt-ouer) en Me. Denise Lloyd (Bemarker) van Seesig Motors, skenk botteltjies water aan al ons Netbalspanne wat more (25 Maart 2017) teen Worcester Gimnasium speel. Baie dankie Seesig Motors dit word opreg waardeer.

 

MINOLTA BORG RUGBY VIR 14DE JAAR

Hier oorhandig Mnr Johan Rabe van Konica Minolta die Eerste Rugbyspan se  Bloutruie  aan die Kaptein Reghard van Eyk en Mnr Bester(Skoolhoof) en Mnr Pelser( Afrigter).  Hoerskool Punt bedank Minolta vir hulle volgehoue borgskap die laaste 14 jaar.

 

DANKIE MOSSELBAAI MALL

Hoerskool Punt is vanjaar bevoorreg om een borg te he wat vanjaar al die Eerstespanne se speelklere en Sweetpakbaadjies borg, nl Mosselbaai Mall Heiderand. Hiermee bedank die skool se afrigters en leerders vir Mev Jo Aan Victor, bemarkingsbestuurder van Mosselbaai Mall Heiderand.

Voor vlnr: K Sinkfontein (hokkie), M Melvill (hokkie), J Fry (rugby), R van Eyk(rugby), C Hoffeldt (netbal), Mev L Van Wyk (hokkie seuns afrigter)

Middel vlnr: J Victor (Mosselbaai Mall HEIDERAND bemarkingsbestuurder), Mev L Pelser(meisies hokkie afrigter), D James (hokkie), W Pietersen (hokkie), L Burger (netbal)

Agter vlnr: Mnr K Bester (skoolhoof), Mnr A Swiegers (1ste rugbyafrigter), Mej K Van den Berg (1ste netbalafrigter), Mnr M Pelser(1ste rugbyafrigter)