Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

WES-KAAP SKAAK

Bianca Combrinck is in die Wes-Kaap span, wat gedurende Julie aan die SA Skole skaaktoernooi gaan deelneem, opgeneem.

2017 SWD SKAAKSPAN

PUNT-SKAAK 2017: Die volgende Punt-leerders is in die SWD-skaakspan wat aan die Wes-Kaap toernooi gaan deelneem, ingesluit. Baie geluk!!!
Vlnr: Bianca Combrinck, Tertia Volschenk, Leigh Carolus en Reevan Heppell.

 

2017 SWD SKAAKPROEWE

2017 MOSSEL BAY TEAM

The following 10 Point learners are included in the Mossel Bay Chess team who will take part in the trials for the SWD squad:
u/20:  Jacobus van Zylu/18:  Bianca Combrinck, Reevan Heppell, Leigh Carolus, Christiaan Weyer.u/16:  Danielle Weyer, Louw Pienaar, Rayaan Buffkins, Tertia Volschenk and Tashreeq Mohidien.

Photo attached:Back: Louw Pienaar, Tashreeq Mohidien, Christiaan Weyer, Leigh Carolus, Danielle Weyer, Tertia Volschenk, Bianca Combrinck.Front:  Reevan Heppell, Rayaan Buffkins and Jacobus van Zyl.
The Mossel Bay team will take part in 3 legs of the SWD trials:11 March 2017 in Calitzdorp, 22 April 2017 in Mossel Bay and the final one on 20 May 2017 in George.  
Hereafter the SWD Chess team will be announced.  This team will attend the SA Chess Championships which will take place in December 2017.

0/18 Wes-Kaap skaakspan tweede beste in SA

Bianca Combrinck het gedurende die vakansie vanaf 10 Julie tot 14 Julie  deelgeneem aan die" SA Provincial Team School Chess Championship" wat in Durban plaasgevind het. Hulle het 9 rondtes gespeel waarvan Bianca 6 gewen het. Daar was 62 onder 18 meisies wat deelgeneem het en Bianca het 12 geëindig na 9 rondtes. Die Wes Kaap 0/18 span het tweede geeindig met n silver madalje. 

Bianca is uitgenooi om aan die 2016 African Youth Chess Championship te gaan deelneem wat in Port Elzabeth gaan wees.

Punt leerders deem deel aan SAJCC 2016

Punt leerders by Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe 2016

Van die 16 – 19de Des 2016 het Christiaan Weyers, Daniëlle Weyers, Bianca Combrinck, Jacobus van Zyl en Reevan Heppell aan die SAJCC  (South African Junior Chess Championship) deelgeneem.  Daar was 2500 deelneemers. Almal wat aan die toernooi deelgeneem het, het hul Eden-kleure verwerf.

 

Bianca Combrinck het in die onder 18 A-span, bord 4 gespeel. Die span het  ‘n derde plek behaal het het trofees ontvang vir hul uitstekende spel. Bianca is ook uitgenooi om gedurende die Julie vakansie aan die SA-geslote skaakkompetisie deel te neem

 

5 Leerders opgeneem in SWD skaakspan 2016

Na 3 proewe is 5 leerders van Hoërskool Punt opgeneem in die SWD skaakspan wat aan die einde van die jaar aan die SA Junior Skaakkompetisie gaan deelneem. Bianca Combrinck en Jacobus van Zyl is opgeneem in die o/18 span en Daniëlle Weyer, Christiaan Weyer en Reevan Heppell is opgeneem in die 0/16 span.

Baie geluk aan ons leerders.

0/18 Wes-Kaap skaakspan tweede beste in SA

Bianca Combrinck het gedurende die vakansie vanaf 10 Julie tot  14 Julie  deelgeneem aan die" SA Provincial Team School Chess Championship" wat in Durban plaasgevind het. Hulle het 9 rondtes gespeel waarvan Bianca 6 gewen het. Daar was 62 onder 18 meisies wat deelgeneem het en Bianca het 12 geëindig na 9 rondtes. Die Wes Kaap 0/18 span het tweede geeindig met n silver madalje. 

Bianca is uitgenooi om aan die 2016 African Youth Chess Championship te gaan deelneem wat in Port Elzabeth gaan wees.

Leerder wen bronsmedalje by die Wes_Kaap toernooi

Bainca Combrinck  het vanaf 30 April - 1 Mei deelgeneem aan die Wes-Kaap Skaakkampioenskappe in Athlone. Sy was deel van die SWD span wat by die meisies 0/18 afdeling deelgeneem het en het met die brons medalje weggestap. Bianca is een van slegs 6 deelnemers wat per ouderdomsgroep gekies is vir die Wes-Kaap span wat gedurende die Junie vakansie aan die SA skaakkampioenskappe in Durban gaan deelneem.

DATUMS VIR MOSSELBAAISTREEKSPROEWE 2016

Hier is die datums wat gekies is vir die Mosselbaaistreeksproewe wat by Curro sal plaasvind. Die proewe vind op 'n Vrydagmiddag na skool plaas. Leerders wat wil deelneem aan die proewe kan by Kamer 20 kom inskryf.

29 Jan 2016

6 Feb 2016

19 Feb 2016 

SKAAKOEFENTYE   - Woensdae middae 14:15 - 15:30

 

Die span wat gekies word na die Mosselbaaistreeksproewe sal aan die SWD proewe kan deelneem.

Die SWD-proewe se datums is as volg

o 9 April 2016– Curro Mosselbaai

o 16 April 2016- Calitzdorp

o 14 Mei 2016– George

LEERDERS PRESTEER BY SA KAMPIOENSKAPPE

Die vakansie het twee Gr.11 leerders van Hoërskool Punt nl. Marko Kruger en Jacobus van Zyl  aan die SA Junior Skaakkompetisie deelgeneem. Marko en Jacobus was deel van die SWD 0/18 span wat in Kaapstad deelgeneem het. Die span het uitstekend gespeel en 'n 3de plek behaal. Baie geluk aan ons spelers.

Bianca Combrinck verwerf Springbok kleure 2015

Bianca Combrinck, leerder van Hoërskool Punt, het haar Spirngbok kleure verwerf nadat sy in die SA span opgeneem is wat vanaf 21 - 30 Augustus aan die Afrika Skole Skaak Kampioenskappe deelgeneem het. Dit was gehou by die Oasis Motel in Gabarone, Botswana. Hulle het teen Zimbabwe, Namibië en Botswana gespeel.
Bianca het 5de gekom in haar ouderdomsgroep. Sy is ook in die span opgeneem wat April 2016 in Sousse, Tunisia gaan deelneem. Baie geluk Bianca, ons is trots op jou!

Wes-Kaap Skaaktoernooi

Laasnaweek het  3 van ons SWD skaak leerders nl. Marko Kruger, Reevan Heppel  en Bianca Combrinck deelgeneem aan die Wes_Kaap skaaktoernooi. Bianca Combrinck het 7de geëindig by die 0/ 16 meisies en is opgeneem in die Wes_Kaap span wat in Junie aan die SA toernooi gaan deelneem. Baie geluk aan haar!

 

S Hurford

WP skaaktoernooi

 Bianca Combrinck in Gr. 8 en Marco Kruger in Gr.9 is opgeneem in die 0/16 SWD skaakspan wat gedurende 1-3 Mei aan die WP skaaktoernooi in George deelgeneem het.  Die meisies en seuns het apart deelgeneem.  Bianca het 7de geëindig en Marko 33ste.  Die laaste proewe vind op 17 Mei in Calitzdorp plaas waarna die SWD span, wat na Junior SA kampioenskappe gaan, gekies gaan word.

 

S HURFORD.

Twee leerders in die SWD skaakspan

Jeandré Brits in Gr.9 en Marko Kruger in Gr.8  van Hoërskool Punt is gekies vir die 0/16 SWD skaakspan wat einde van die jaar aan die SA Junior Skaakkompetisie in Durban gaan deelneem.  Jeandré Brits het ook gedurende die vakansie aan die Commonwealth Internasionale & Suid Afrikaanse Ope Skaak Kampioenskappe in PE deelgeneem.

Meer as 900 Skaak-Spelers vanaf 29 verskillende lande het ingeskryf om te kan deelneem. Jeandré het onder andere teen ‘n speler van Australie en Kenya gespeel en gewen. Hy het ook in 'n gelyktydige vertoon wedstryd teen n "Grand Master" nl.Barua Dibyendu, vanaf Indie, gespeel. Hy het die langste van al die ander 19 spelers uitgehou voor skaakmat. Hy wen 7 uit 11 wedstryde en eindig No. 95 vanuit 567 skaak-spelers en behaal dus in die B-Afdeling in die 0/16 ouderdomsgroep plek no. 16 In die Blitz toernooi eindig hy plek no. 79 vanuit 159 spelers. Baie geluk met ‘n puik prestasie.

Twee leerders gekies vir die 0/16 SWD skaakspan

Jeandré Brits in Gr.9 en Marko Kruger in Gr.8  van Hoërskool Punt is gekies vir die 0/16 SWD skaakspan wat einde van die jaar aan die SA Junior Skaakkompetisie in Durban gaan deelneem.  Jeandré Brits het ook gedurende die vakansie aan die Commonwealth Internasionale & Suid Afrikaanse Ope Skaak Kampioenskappe in PE deelgeneem.

Meer as 900 Skaak-Spelers vanaf 29 verskillende lande het ingeskryf om te kan deelneem. Jeandre het onder andere teen ‘n speler van Australie en Kenya gespeel en gewen.  Hy het ook in n gelyktydige vertoon wedstryd teen n "Grand Master" nl. Barua Dibyendu, vanaf Indie, gespeel. Hy het die langste van al die ander 19 spelers uitgehou voor skaakmat. Hy wen 7 uit 11 wedstryde en eindig No. 95 vanuit 567 skaak-spelers en behaal dus in die B-Afdeling in die 0/16 ouderdomsgroep plek no. 16.  In die Blitz toernooi eindig hy plek no. 79 vanuit 159 spelers. Baie geluk met ‘n puik prestasie.

Tweede SWD proewe in Caltizdorp

Laasnaweek het Jeandré Brits tweede geëindig in sy ouderdomsgroep(o/16),  na ‘n lang dag se spel in Calitzdorp. Hy het ‘n telling van 4.5 uit 5 wedstryde behaal.

Die  laaste proewe sal 18 Mei 2013 by Laerskool Outeniqua in George plaasvind . Voorspoed aan al ons deelnemers.

Marko Kruger gekies vir O/16 SWD

Marko Kruger in Gr.8 is gekies vir die 0/16 SWD span wat in April 2013 aan die Wes-Kaap toernooi deelgeneem het. Ons is baie trots op hom.

 

Suid Afrikaanse Junior Skaak Kampioenskappe



Jeandré Brits van Hoërskool Punt het die vakansie deelgeneem aan die Suid Afrikaanse Junior Skaak Kampioenskappe te UCT-universiteit,Kaapstad.
Altesaam 2200 kinders het vanjaar deelgeneem aan die Span-toernooi.Die deelnemende spanne het elk 10 spelers in elke span,wat dan hul onderskeie provinsies verteenwoordig het. Jeandre Brits was die span-kaptein vir die SWD 0/16A Span. Die span het op die 13de plek uit 24 spanne geeindig en die standaard van spel was baie hoog.
Jeandré het direk na die span-toernooi ook aan die "Wildcard" Individuele kompetisie deelgeneem en Hoërskool Punt se naam hoog gehou.

Bronsmedalje by Wes_Kaap skaaktoernooi

Bainca Combrinck het vanaf 30 April - 1 Mei deelgeneem aan die Wes-Kaap Skaakkampioenskappe in Athlone. Sy was deel van die SWD span wat by die meisies 0/18 afdeling deelgeneem het en het met die brons medalje weggestap. Bianca is een van slegs 6 deelnemers wat per ouderdomsgroep gekies is vir die Wes-Kaap span wat gedurende die Junie vakansie aan die SA skaakkampioenskappe in Durban gaan deelneem.