Kontak Besonderhede


Faks: 044 691 3179
Tel: 044 691 2247
Sel: 082 563 1747
Epos: hspunt@mweb.co.za
Web: www.pointhighschool.co.za
HOËRSKOOL PUNT
POINT HIGH SCHOOL

Hoofleiers 2017

HSP se Hoofleiers vir 2017
 
vlnr: Shaun Prins (o/hoofseun) , Megan Botha (o/hoofdogter) , Loumari Muller (Hoofdogter) en Maurice Bernardo (Hoofseun)

 

PREFEKTE KAMP 2015

DIE BURGER JEUGLEIERSKONFERENSIE

Renata Booyens, nuutverkose  hoofdogter van Hoërskool Punt,  is gekies om Die Burger se Jeugleierskonferensie vanaf 11 - 17 Desember 2015 by te woon.  Slegs 50 jeugleiers uit die hele Kaapland word gekies, wat dit ‘n uitsonderlike prestasie maak.  Die konferensie vind hierdie jaar vir die 57 ste keer plaas en word aangebied by Die Burger Strandhuis in Muizenberg, Kaapstad.  Baie geluk met hierdie puik prestasie.